South Africa Free Classifieds

Arctic Circle Mobiele Koelkamers

  • City: Bela Bela
  • State: Limpopo
  • Ad Viewed: 542 Times






Description:

Doen u funksies, troues, jagtogte of het u koelkamer  ontklaar geraak? Arctic Circle het die antwoord. Hiermee wil ons graag aan u bekendstel - ń mobiele koel/vrieskamer om te huur. Ons bied kort en lang termyn huur tariewe. Die mobiele eenheid werk met 220 volt en het ń nood kragopwekker. Dit is  toegerus met ń opsporings  apparaat. Nou in Limpopo - Brits/Thabazimbi/Rooiberg/Bela Bela omgewing. Skakel 072 253 8303 vir meer besonderhede